Your quiet time (4)

2024-12-31
Psalm 3:4 NKJV

Sometimes Jesus rose early in the morning to pray; other times, He prayed all night long. So, your quiet time can be morning, evening, or whatever time works best for you. You’re not punching a time clock where God pays you; accordingly, He is inviting you to spend time with Him. David said, “I cried to the Lord with my voice, and He heard me from His holy hill. Selah.” Throughout the Psalms, this little word “Selah” occurs seventy-one different times. It means to pause and think. There is no specific length of time attached to the pause. Instead, it seems left up to the individual.

Selah. It’s a call to rest and reflect, to be still and breathe deeply, to settle into the moment and remain for a while. The Selah thought appears to be at the center of quiet time with the Lord. When the Lord says, “Selah,” He is saying, “Stop doing, and sit at My feet. Just belong to Me.” What an invitation! It’s everything you have longed for and everything you need.

And believe it or not, people who often have the hardest time doing it are involved in ministry. Like Martha, they excel when it comes to serving. And the danger is that by doing lots of things for the Lord, we feel like that excuses us from sitting at His feet and spending time with Him as Mary did. If you have been remiss, negligent, or inconsistent in this, reestablish your quiet time with the Lord and refuse to let anything keep you from it.

Soul food: Job 39-42; Luke 2:51-52; Ps 139:13-24; Ecc 11:7-10

Jou stiltetyd (4)


Psalm 3:5 NLV

Soms het Jesus vroeg opgestaan om te gaan bid; ander kere het Hy heelnag gebid. Jou stiltetyd kan dus in die oggend, aand of watter tyd ook al vir jou werk, wees. God nooi jou uit om enige tyd van die dag of nag tyd met Hom te bestee. Dawid het gesê: ‘Ek het tot die Here geroep. Vanaf sy heilige berg het Hy geantwoord. Sela.’ Hierdie woord ‘Sela’ verskyn een-en-sewentig keer in die Psalms. Dit beteken om te stop en te dink. Daar is nie ‘n spesifieke tydsduur wat hierdie pouse moet wees nie. Dit word aan die individu oorgelaat.

Sela. Dis ‘n oproep om te rus en te reflekteer, om stil te wees en diep asem te haal, om in die oomblik te wees en vir ‘n rukkie daar te bly. Die Sela-gedagte blyk die kern van stiltetyd met God te wees. Wanneer die Here: ‘Sela,’ sê, sê Hy: ‘Stop en kom sit by my voete. Jy behoort aan My.’ Wat ‘n uitnodiging! Dis alles waarna jy verlang en alles wat jy nodig het.

Glo dit of nie, die mense wat dit die moeilikste vind om doen, is diegene wat in die bediening is. Soos Marta, blink hulle uit wanneer dit by diensbaarheid kom. Die gevaar om baie dinge vir die Here te doen, is dat ons voel dat dit ons verskoon om by sy voete te sit en tyd saam met Hom, soos Maria gedoen het, deur te bring. As jy nalatig of inkonsekwent hierin is, herstel jou stiltetyd met die Here en weier dat enigiets jou daarvan weerhou.

Sielskos: Job 39-42; Luk 2:51-52; Ps 139:13-24; Pred 11:7-10

Your quiet time (3)

2024-12-30
Psalm 119:107 MSG

When everything in the psalmist’s life began falling apart, he prayed, “Put me together again with your Word.” That’s what your quiet time with God does. So, why don’t we have a consistent quiet time with God? Two reasons:

(1) We think our quiet time must be a long time. Start small. Reserve five minutes to open your Bible and meditate on a brief portion of Scripture. Chat with God about it. Tell your needs to Him and ask the Holy Spirit to guide you through the whole day. Good news! You have just experienced a quiet time! So, tomorrow, repeat it. As your spiritual appetite grows, you will find yourself putting aside more time – ten minutes, then twenty, and that time will keep on growing.

(2) We think our quiet time must be free of all noise! Instead of avoiding hustle and bustle, Jesus wants to connect with you there. Begin to find creative ways to connect with the Lord all day long. Listen to worship music while you clean, and sing along. Pray in the Spirit. Learn memory verses. “Whatever you do, do it heartily, as to the Lord” (Colossians 3:23 NKJV).

Listen to the Bible while you drive – excellent apps are available. Pray while exercising – develop your faith muscle! Go with God for coffee – do your Bible study at a café. Go for a walk with Jesus – pray for others, and praise God for the outdoor beauty He created. Welcome Him into your routines, and the mundane will turn into holy moments. Give the Holy Spirit your consent to interrupt, then do what He says. To put it another way – do life with Jesus.

Soul food: Job 36-38; Luke 2:41-50; Ps 139:1-12; Ecc 11:4-6

Jou stiltetyd (3)


Psalm 119:107 NLV

Toe alles in die Psalmdigter se lewe uitmekaar begin val het, het hy gebid: ‘…Vernuwe my lewe volgens u woord.’ Dis wat jou stiltetyd met God doen. Hoekom het ons dus nie ‘n gereelde stiltetyd met God nie? Twee redes:

1) Ons dink ons stiltetyd moet ‘n lang tyd neem. Begin klein. Bespreek vyf minute om jou Bybel oop te maak en oor ‘n kort gedeelte van die Skrif te mediteer. Gesels met God daaroor. Vertel vir Hom jou behoeftes en vra die Heilige Gees om jou deur die hele dag te lei. Goeie Nuus! Jy het so pas ‘n stiltetyd ervaar! Herhaal dit môre. Soos jou geestelike eetlus groter word, sal jy agterkom dat jy meer tyd daarvoor eenkant sit – tien minute, dan twintig en dan al hoe langer.

2) Ons dink ons stiltetyd moet vry van alle geraas wees! In plaas daarvan om die gewoel en rumoer te vermy, wil Jesus daar met jou in verbinding tree. Begin kreatiewe maniere kry om die hele dag lank in verbinding met die Here te tree. Luister na lofsange terwyl jy die huis skoonmaak en sing saam. Bid in die Gees. Dink aan verskillende verse in die Skrif. ‘Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here…’ (Kolossense 3:23 NLV).

Luister na die Bybel terwyl jy bestuur – daar is uitstekende toeps beskikbaar. Bid terwyl jy oefen – ontwikkel jou geestelike spiere! Neem God uit vir ‘n koffie – doen jou Bybelstudie by ‘n koffiewinkel. Gaan stap saam met Jesus – bid vir ander mense en dank God vir die natuur se skoonheid. Verwelkom Hom in jou roetine en die alledaagse sal in heilige oomblikke verander. Gee die Heilige Gees toestemming om jou te onderbreek en doen dan wat Hy sê. Anders gestel – doen die lewe saam met Jesus.

Sielskos: Job 36-38; Luk 2:41-50; Ps 139:1-12; Pred 11:4-6

Jou stiltetyd (2)

2024-12-29
Hebreërs 4:15 NLV

Een van Satan se suksesvolste strategieë om ons van ons stiltetyd met God te weerhou, is om ons aan ons sondes en tekortkominge te herinner. Dis ‘n leuen; moet dit nie glo nie. In die Ou Testament het die hoëpriester na die Allerheiligste gegaan om vir die mense se sondes versoening te doen. Wanneer hy daar uitgekom het, het die mense gejuig, omdat hulle geweet het dat God hulle ten volle aanvaar.

Met dit in gedagte, lees die volgende Skrifgedeelte: ‘[Jesus] kan ten volle met ons in ons swakhede saamvoel, wat Hy moes presies dieselfde versoekings as ons trotseer – behalwe dat Hy nie voor die sonde geswig het nie. Kom ons gaan dan met volle vrymoedigheid na die troon van ons genadige God. Hy sal aan ons sy deernis en onverdiende goedheid bewys sodat ons op die regte tyd gehelp sal word’ (verse 15-16 NLV).

Nog ‘n leuen wat Satan jou sal vertel om jou van stiltetyd weg te hou, is dat die heiliges in die geskiedenis elke dag ure bestee het om die Skrif te bestudeer en te bid. Dis waar, en eendag mag jy dalk soos hulle word. Wat moet jy dan intussen doen? Begin klein, maar begin net! Pastoor Greg Laurie sien geestelike honger as die teenoorgestelde van fisiese honger: ‘Wanneer jy fisies honger is, eet jy en jy is tevrede. Wanneer jy egter geestelik honger is, is dit eers wanneer jy begin eet wat jy ontdek hoe honger jy eintlik is!’

Wanneer jy dus nie jou stiltetyd met God hou nie, moet jy nie skuldig voel nie, jy moet honger voel. Wanneer jy: ‘Smaak en sien dat die Here goed is’ (Psalm 34:9 AFR53), sal jy meer en meer tyd met Jesus wil bestee – wat wonderlik is, want Hy verlang na tyd saam met jou.

Sielskos: Matt 6:5-15; Dan 6:10-23; Jak 5:13-18; 1 Tess 5:16-18